CrimeNews

Kleinseun verskyn weer in Augustus in landdroshof

Die staatsaanklaer is me. Thumi Mohali en mnr. Gerrie Cronje is mnr. Lotz se regsverteenwoordiger.

Die 19-jarige FJ Lotz het verlede Woensdag voor landdros Malemune in Bethal Landdroshof verskyn weens die skietdood van sy oupa, mnr. Dirk Swart, (64) op 17 Junie.

Mnr. Swart is doodgeskiet na ’n beweerde argument tussen hom en sy vrou, Helene, die betrokke aand.

Mnr. Lotz moet weer op 24 Augustus in die hof verskyn.

Die staatsaanklaer is me. Thumi Mohali en mnr. Gerrie Cronje is mnr. Lotz se regsverteenwoordiger.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

Lees ook:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button