Local newsNews
Vragmotor verloor vrag tussen Bethal en Trichardt
Motoriste word gemaan om versigtig te ry.

n Vragmotor wat hout vervoer het, het sy vrag op die N17-snelweg tussen Bethal en Trichardt verloor.
Dit het vanoggend naby die tolhek gebeur.
Die vragmotor is steeds op die toneel en motoriste word gewaarsku om versigtig te ry.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder
“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



