Local newsNews

Tannie van die Hoëveld steeds aan die gang op 105

Me. Anna Holmes het verlede week 105 jaar oud geword en glo dat positewe denke die sleutel tot ’n gesonde oudag is.

Me. Anna Holmes het op 20 Julie haar 105de verjaardag gevier en dié sterk vrou glo steeds dat ’n positiewe lewensuitkyk die sleutel tot haar gesondheid is.

Sy kies om daagliks haar hande en verstand met verskillende takies besig te hou.

Sy help ook graag om Sondagmiddagete vir haar familie te kook en het dié week ’n kuier van haar broer en verskeie familielede en vriende geniet.

Me. Holmes is ’n inspirasie vir almal.

Me. Anna Holmes het verlede week 105 jaar oud geword.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button