Local newsNews

Bethal kry eersdaags ’n nuwe rolbalklub

’n Voormalige bestuurslid van Middelburg Buiteklub, mnr. Bertie Erasmus, is reeds besig om aandag aan die opgradering van die klubhuis en die baan te gee.

Dié dorp gaan binnekort weer met ’n rolbalklub spog.

’n Voormalige bestuurslid van Middelburg Buiteklub, mnr. Bertie Erasmus, is reeds besig om aandag aan die opgradering van die klubhuis en die baan te gee.

Volgens mnr. Erasmus het Middelburg-lede hom aangemoedig om Bethal se klub weer van die grond af te kry.

Hy het in 2016 na Bethal verhuis.

Groblersdal se rolbalklub het ’n masjien aan Bethal geskenk om die gras te sny, terwyl Mpumalanga Rolbal R5 000 en ander klubs breekware geskenk het.

Skakel me. Lindi Erasmus by 079 292 6085.

Lees die volledige berig in die Ridge Times koerant.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button