Local newsNews
Elri en An-Euné blink uit in Engelse redenaarskompetisie
Elri Jacobs het derde in die gr. 4 tot 5-afdeling geëindig en An-Euné van Niekerk tweede in die gr. 1 tot 3-afdeling.

Laerskool Goedehoop se redenaars het Woensdag, 26 Julie aan die Hoëveldgroep se “English Public Speaking”-kompetisie by Laerskool Trichardt deelgeneem.
Elri Jacobs het derde in die gr. 4 tot 5-afdeling geëindig en An-Euné van Niekerk tweede in die gr. 1 tot 3-afdeling.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder
“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!