SECUNDA - Onbeskaamd tree Saterdag, 5 Augustus by die Lewende Woord Kerk in Clarestraat 5 op. Kaartjies kos R150 per persoon en sluit ontbyt en aandete in. Die familiebediening vind vanaf 8vm tot 11vm plaas. Lofprysings- en aanbiddingswerkswinkels vind vanaf 4nm to 8nm plaas. Vir meer inligting, skakel Reino by 082 927 9889.
Onbeskaamd tree Saterdag, 5 Augustus by die Lewende Woord Kerk in Clarestraat 5 op. Kaartjies kos R150 per persoon en sluit ontbyt en aandete in. Die familiebediening vind vanaf 8vm tot 11vm plaas. Lofprysings- en aanbiddingswerkswinkels vind vanaf 4nm to 8nm plaas. Vir meer inligting, skakel Reino by 082 927 9889.SECUNDA – Onbeskaamd tree Saterdag, 5 Augustus by die Lewende Woord Kerk by Clarestraat 5 op. Kaartjies kos R150 per persoon en sluit ontbyt en aandete in. Die familie-bediening vind vanaf 8vm tot 11vm plaas. Lofprysings- en aanbiddingswerkswinkel vind 4nm to 8nm plaas. Vir meer inligting, skakel Reino by 082 927 9889.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!