Local newsNews

Ernstige beserings toe bakkie in Nelson Mandelarylaan in Meyerville rol

'n Vrou is verlede Saterdagaand in Nelson Mandelarylaan in Meyervile ernstig beseer nadat haar bakkie vermoedelik 'n paar keer gerol het.

‘n Vrou is verlede Saterdagaand in Nelson Mandelarylaan in Meyerville ernstig beseer nadat haar bakkie vermoedelik ‘n paar keer gerol het.

Die presiese oorsaak van die ongeluk is nog nie duidelik nie.

Sy was vermoedelik op pad na die dorp toe die ongeluk gebeur het en is na die Standerton Hospitaal geneem en verlede Sondag na die Union Hospitaal in Alberton oorgeplaas.

Geen ander voertuie was in die ongeluk betrokke nie.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 5bf99755

WhatsApp – 0731082205

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button