Local newsNews

Vrou met helikopter na hospitaal vervoer na ongeluk op Secunda-pad

Die insittendes was op pad van Secunda na Standerton en die bestuurder het vermoedelik beheer oor die voertuig verloor en dit het gerol.

’n Motorband wat op 1 Augustus op die Secunda-pad gebars het, is dalk die oorsaak dat vyf mense beseer is.

Een van die beseerdes, ’n vrou, is ernstig beseer en het kopwonde opgedoen en is dieselfde dag met ’n helikopter na die Sunshine Hospitaal in Benoni oorgeplaas.

Die voertuig wat in die ongeluk betrokke was.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button