Colignystraat op Standerton is soos ’n glanspersoonlikheid wat kort-kort die nuus met negatiewe beriggewing haal.
Die Standerton Advertiser het op 2 Augustus net na die draai vanaf die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) die voormalige teerpad, vir die eerste gedeelte, aangedurf en die gate op kamera vasgelê.

Dié gate is met bakstene opgevul en motoriste besluit wyslik om die skouer van die pad, eerder as die middel, te gebruik.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



