Local newsNews
Ermeloërs sê hul sê
Die week het die Hoëvelder by die rugbykenners aangeklop om hul mening oor Saterdag se eindstryd tussen die Leeus en Crusaders te kry.

I’m more into soccer, although I will definitely support any SA outfit in any sport when they play in a final against another country.

Saterdag ondersteun ek my oorsese span, die Crusaders. Hulle gaan definitief die veld as oorwinnaars verlaat.

Die Leeus is nou wel nie my span nie, maar ek is bly oor die SA span wat die eindstryd gehaal het en sal agter hulle staan. Dis 50/50 wie die wenner sal wees.

Ek is nie bly die Leeus is in nie. Ek is ’n Sharks-ondersteuner wat vir seker Saterdag die Crusaders se span gaan ondersteun.

Ek is ’n volbloed Leeu-ondersteuner en is bly hulle is in die eindstryd. Die Leeus gaan vir seker Saterdag wen.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



