CrimeNews

Standertonners tydens vakansie naby Hazyview met vuurwapen aangehou

Me. Lombard het om 2vm badkamer toe gegaan en weer onrustig gaan lê nadat sy ’n geritsel gehoor het.

Rowers het op inwoners van Standerton toegeslaan en die hasepad gekies nadat hulle met teenstand begroet is.

Mnr. Johan Lombard en sy vrou, Sybil, se tyddeelvakansie naby Hazyview is op 28 Julie omstreeks 2vm wreed onderbreek.

Me. Lombard het om 2vm badkamer toe gegaan en weer onrustig gaan lê nadat sy ’n geritsel gehoor het.

Sy het dit egter aan moontlike dierelewe in die omgewing toegeskryf.

Mnr. Lombard was nog vas aan die slaap.

Die sitkamer se houtdeur is met ’n yster oopgebreek en nadat sy geluide gehoor het, het sy opgestaan en ondersoek gaan instel.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button