Local newsNews
Kankerlyer, Ruan Vunderink (Chutney) kry die beste nuus ooit
Die gr.11-leerling is op 9 November 2015 met akute bloed- en beenmurgkanker gediagnoseer en het die pad van chemoterapie geloop totdat ’n internasionale skenker sy bereidwilligheid verklaar het om stamstelle te skenk.
Die kankerlyer, Ruan Vunderink van Morgenzon Landbou Akademie (MLA), het op 24 Julie die welkome nuus verneem dat hy kankervry is.
“Chutney”, soos almal hom noem, se ontberinge is verlede jaar in die Standerton Advertiser gepubliseer en sy ma, me. Quinette Mundell, kon haar vreugde nie verbloem nie.
“Hy wil weer voluit lewe,” het sy gesê.
Die gr.11-leerling is op 9 November 2015 met akute bloed- en beenmurgkanker gediagnoseer en het die pad van chemoterapie geloop totdat ’n internasionale skenker sy bereidwilligheid verklaar het om stamstelle te skenk.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!