Local newsNews

Bekende in landboukringe sterf na lang siekbed

“Hy het nie in blink goed geglo nie, maar in mense en sy familie was baie belangrik vir hom.”

Een van die bekendste landboukundiges op die Hoëveld, mnr. Daan van der Merwe (79), is verlede Maandag aan kanker dood.

Hy is in 2010 met prostaatkanker gediagnoseer en is drie dae voor sy dood in die Highveld Mediclinic opgeneem.

Nie net was hy ’n landbouvoorligter vir die Departement van Landbou en die destydse OTK nie, maar hy was ook ’n ywerige boer.

 

 

Die begrafnis was verlede Donderdag vanuit Elim Bedieninge op Bethal.

 

Lees die volledige berig in die Ridge Times.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button