Local newsNews

Bethaller spog met twee nuwe klerereekse

“Ek is ‘n ‘free spirit’ en glo dat reëls en regulasies my kreatiwiteit onderdruk.”

Onderwys en skoonheid was nie genoeg om me. Dada Pietersen gelukkig te hou nie, maar deesdae spog sy met haar eie klerereeks.

Sy kry nie net bestellings van oral in die land nie, maar ook uit Australië.

Hoewel sy onderwys studeer het, het sy besef sy hou nie daarvan nie omdat sy van kleins af teen die “establishment” was.

 

Me. Pietersen het op ’n plaas in die Bethaldistrik grootgeword en deesdae woon sy en haar man op ’n plaas op die Hendrinapad buite Bethal waar hy boer.

Mense kan vir haar ’n WhatsApp stuur na 076 745 6129.

 

Lees die volledige artikel in die Echo.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

Me. Dada Pietersen en Moya. Haar nuwe klerereeks is Spirit of Moya.
Me. Dada Pietersen by haar klerereeks, Plaasnooi.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button