Local newsNews

Kaartjies na Mpumalanga Flora-Unie se oggendtee nou beskikbaar

Die Mpumalanga Flora Unie se algemene jaarvergadering met ’n blommedemonstrasie en oggendtee, vind op 30 Augustus plaas.

Die Secunda Vroue Landbou-Unie het weer op Donderdag, 3 Augustus ontmoet.

Vroue het mekaar gewaarsku oor slenters en skelmstreke wat deesdae die rondte doen.

Me. Magda Swab het ’n voorbeeld van ’n rangskikking gedoen wat ontwerp in ’n raam genoem word.

Wanneer ’n petite raamrangskikking gedoen word, moet dit in ’n raam van 23cm by 23cm pas.

Die Mpumalanga Flora-Unie se algemene jaarvergadering met ’n blommedemonstrasie en oggendtee, vind op 30 Augustus om 9.30vm vir 10vm in die Rots-saal van die N.G. Kerk Oos-gemeente plaas.

Bespreek plek vir onthaaldoeleindes by me. Sophie Hugo by 083 701 9709.

Besprekings kos R80 per persoon.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button