Local newsNews

Standertonner, Marie Roux, verplaas haar na ’n ander wêreld

“Ek word nie honger of dors as ek skilder nie,”

Of die lewe nou kuns weerspieël of kuns die lewe weerspieël is debatteerbaar, maar me. Marie Roux vind vrede en vervulling as sy skilder.

“Ek word nie honger of dors as ek skilder nie,” het dié afgetrede onderwyser gesê.

Sy het na 36 jaar in die onderwys, met haar nuutgevonde tikkie vryheid, besluit sy wil niks doen totdat sy sekerheid het oor die rigting wat sy wil inslaan nie.

In die Roux-sitkamer pryk dié skildery.

Sy het verlede jaar begin skilder en olieverf is haar gunsteling medium juis omdat jy nie met ander verf dieselfde kleur en tekstuur kry nie.

As ds. Giel die pad vat vir huisbesoek, het sy haar tot die kwaste en olieverfbuisies gewend om verskillende skakerings kleur op ’n skildery vas te vang.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button