Local newsNews
Ermeloërs sê hul sê
Wat doen Ermeloërs om te verhoed dat hulle deur misdaad geraak word.

Ek vra net vir Jesus om na my te kyk. As skelms besluit om van my te steel, is ek nie bekommerd nie want Hy sal my help.

Ek sal nie sommer alleen in die straat stap nie; dis veral in die aand baie gevaarlik. Ek maak ook seker dat my huis se deure altyd gesluit is.

Ek probeer altyd paraat wees en let op vir vreemdelinge en vreemde gedrag. Ek sal ook nooit alleen geld by ’n OTM of bank trek nie.

I make sure not to use my cellphone in the street. I also make sure that my wallet and other valuables are hidden away from plain sight.

Ek maak seker dat my huis se deure gesluit is en dat die vensters toe is sodat skelms nie toegang kan kry nie.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



