Local newsNews

Leerders blink uit by kunskompetisie

Kunskompetisie is deel van Bethal Eisteddfod.

Die InnoAction Kinderkunskompetisie is onlangs by Bethal se biblioteek gehou en in die ouditorium uitgestal.

Die kompetisie vorm deel van die jaarlikse Bethal Eistoddfod waartydens plaaslike leerders sowel as leerders van omliggende dorpe deelneem.

Eerste plekke in die verskillende kategoriee is toegeken aan Elmei Gross, Twanette Dell, Jaydine Koekemoer, Rolandi Graaf, Jhondre Cook, Sudre Meyer, Therize Reichert, JP de Jager, Sonja Fourie en De Wet Labuschagne.

Eerste plekke vir kreatiewe vlyte is toegeken aan Twanette Dell, Annelleen Erasmus en Tammy Blom.

Tweede plekke in die verskillende kategoriee is toegeken aan Bellrie Booysen, Marli Stapelberg, Mia Myburgh, Theo Mills Reyneke, Arnaldo Pelser, Denika Beukes, Zama Madonsela, Yolandi van Zy, Anneleen Erasmus en Natalie Harper.

Stella Fourie het ‘n tweede plek ontvang vir kreatiewe vlyte.

Derde plekke in die verskillende kategoriee is toegeken aan Blyde Grobler, Ruben Pelser, Toby Edu, Margo Hancke, Angelique van Jaarsveld, Jomarie Pieters, Melissa Herholdt en Thandolwetha Nene.

Charl Fourie het die derde plek verower vir kreatiewe vlyte.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button