OPVOLG: GMM en Eskom is besig om Bethal-krag te probeer herstel
Personeel is op die toneel om die fout op te spoor waar die kabels ontplof het.

Die krag is tans af in die hele Bethal weens die brand op die dorp.
Die Govan Mbeki munisipale bestuurder was ook op die toneel.
GMM en Eskom is besig om aan die kragprobleem te werk.
Van die krag sal glo vanaand aankom.
Diegene wie se krag nie vanaand aankom nie, sal tot more moet wag wanneer hulle verder daaraan kan werk.
Die brand is onder beheer en geen diere by die DBV is beseer nie.
GMM doen tans alles in hul vermoƫ om die krag te herstel.
Die gemeenskap se geduld word gevra.
Me. Laurna Coetzer, inspekteur en bestuurder, was by die DBV-hokke om seker te maak die diere is veilig.
https://www.citizen.co.za/ridge-times/94985/spca-looks-ahead-one-year-after-fire/



