Local newsNews

Suikerbekkies leer nuwe tegnieke

Suikerbekkies kom weer Woensdag, 13 September, 9vm by Davieshof bymekaar.

Lede van die Suikerbekkies Suikergildeklub het in Augustus van “brush embroidery” geleer.

Hulle moes ook koeke bak en versier deur gebruik te maak van die “Russian nozzles”-tegniek.

Me. Amanda Mosterd het ’n eerste plek behaal vir die koek wat die beste versier is.

Suikerbekkies kom weer Woensdag, 13 September om 9vm by Davieshof bymekaar.

Vir meer inligting, skakel me. Venessa Erasmus by 082 824 0775.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button