Editor's choiceMunicipalNews
Verwarring heers op sosiale media oor GMM water- en ligterekeninge
Govan Mbeki Munisipaliteit het tydelike personeel aangestel om met rekeningnavrae te help. Die munisipaliteit beplan om die probleme oor water- en ligterekeninge teen die einde van die maand opgelos te hê.








Govan Mbeki Munisipaliteit het tydelike personeel aangestel om met rekeningnavrae te help.
Die munisipaliteit beplan om die probleme oor water- en ligterekeninge teen die einde van die maand opgelos te hê.
Volgens die munisipaliteit se Facebookblad is rekeninge op 2 September uitgereik.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



