Local newsNews
Standerton ondernemings vier Loslitdag
Met dié dag is dit loslitdag in Suid-Afrika en besighede gebruik die geleentheid om bietjie pret in die werkplek te skep.
Dit was asof nuwe, vars bloed op 1 September in die are begin vloei het met die aanbreek van lente.
Standerton is glad nie uitgesonder nie.
Ondernemings soos Mica, Vodacom, Northmec en Afgri het deelgeneem aan die dag.
Die tema vanjaar was diversiteit.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



