Local newsNews

Standertonner verruil Suid-Afrika vir niks

Die inligtingstoonbank was ’n perd van ’n ander kleur.

By die Vroue Landbou-unie (VLU) se maandelikse vergadering op 13 Augustus, het die voorsitter. me. Gerda Büter, lede van haar onlangse besoek aan Holland vertel.

“Suid-Afrika is my land en rondloop weer oorsee?

“Aikôna!”

Die vliegtuig vanaf OR Tambo-lughawe het 45 minute laat opgestyg met die noodwendige aankoms in Duitsland 45 minute laat.

Die inligtingstoonbank was ‘n perd van ‘n ander kleur.

Me. Büter het in Engels verduidelik dat sy dadelik gehelp moet word om nie haar volgende vlug te verpas nie.

Die personeel het haar verstom aangekyk en sy het selfs Afrikaans probeer wat tot groter verwarring gelei het.

Nadat met handgebare beduie is dat sy agter in die lang tou moes staan, is die vlug aangekondig met haar agter in die ry.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button