Twee hengelaars is op die Tweedronkpad by Bankiesdraai vasgetrek na boere in die omgewing hulle gevang het met nette.
Twee ander verdagtes het die hasepad gekies en met die aankoms van Kasselman Veiligheidsdienste en die Veediefstaleenheid was hulle skoonveld.
Blykbaar het die hengelaars omstreeks 2vm op die rivierbank op privaatgrond hulle tuisgemaak.
Die Veediefstaleenheid het die twee na die Standerton Polisiestasie geneem.
Sien al die foto’s HIER
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


