Editor's choiceLocal newsNews

Vroue en katte ongedeerd na ongeluk naby Trichardt

Motoris swaai uit vir vragmotor wat glo oor sperstreet ry.

TRICHARDT – ‘n Vrou het vanoggend beheer oor haar voertuig verloor nadat sy glo vir ‘n vragmotor uitgeswaai het wat oor ‘n sperstreep gery het.

Sy, nog ‘n vrou en haar katte het op die N17-snelweg in ‘n westelike rigting gery.

Die motor het daarna in die teenoorgestelde rigting in die veld beland.

Die bestuurder van die voertuig is deur ER24 na die hospitaal vervoer. Sy het ligte beserings opgedoen.

Die ander vrou en die katte is ongedeerd.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button