Local newsNews

Werknemer van Laerskool Trichardt vind menslike as op die skoolterrein

Dit is Avbob-houers en enige iemand met inligting, kan sers. Mattie Breitenbach skakel by 017 638 0241.

’n Werknemer van Laerskool Trichardt het Woensdag, 27 September twee houers met menslike as binne-in op die skoolterrein opgetel.

Hy het dit na Trichardt Polisiestasie geneem en die polisie is nou op soek na die eienaars van die houers.

Dit is Avbob-houers en enige iemand met inligting, kan sers. Mattie Breitenbach skakel by 017 638 0241.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button