Local newsNews
Constant dans vloer aan die brand tydens Suid-Afrikaanse Solo Danskampioenskap
In die “Energy”-afdeling het Constant onder die top 12 in die "Junior Star"-afdeling geëindig.
Constant Do O’Faustino, ’n leerling van Laerskool Kalie de Haas, het die afgelope vakansie sy danspassies ten toon gestel.
Hy het op 5 en 6 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Solo Danskampioenskap in Polokwane (Pietersburg) deelgeneem.
In die “Energy”-afdeling het Constant onder die top 12 in die “Junior Star”-afdeling geëindig.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



