Local newsNews

Ma se hart aan flarde na sy sukkel om haar Downsindroom-seun te begrawe

Volgens me. Susan van der Merwe het sy nie genoeg woorde om haar dankbaarheid te betuig nie.

Desperaat het me. Susan van der Merwe haar na Facebook gewend en om hulp gevra na haar Downsindroom-seun, Shaun Tolaemache (37), op 7 Oktober oorlede is.

Mnr. Renier Roets van Avbob op Standerton het van die inskrywing te hore gekom en sonder om te skroom sy hulp aan die gesin gebied.

Volgens me. Van der Merwe het sy nie genoeg woorde om haar dankbaarheid te betuig nie.

Mnr. Roets het al die roudiensreëlings behartig met geen rekening aan me. Van der Merwe nie.

Die diens vind op 19 Oktober om 12nm vanuit die AC Vorentoe Kerk op Bethal plaas.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button