MunicipalNews

Inwoners frustreerd met die hoeveelheid slaggate op Standerton

Noem ’n straat se naam en die kanse is redelik goed dat daar ’n slaggat of ses kan wees.

Padgebruikers en ondernemings op Standerton is keelvol vir die slaggate op die dorp.

Noem ’n straat se naam en die kanse is redelik goed dat daar ’n slaggat of ses kan wees.

Padgebruikers is van mening dat hulle bande en voertuie beskadig word.

“As iemand in ’n reguit lyn bestuur op die dorp is dit duidelik dat dat hulle nie van hier is nie,” het ‘n inwoner gesê.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button