MunicipalNews

Standerton-karwagte slaan munt uit waterlek

Nadat die Standerton Advertiser op 17 Oktober met me. Innacentia Mashapa van die departement gepraat het, is bevestig dat hulle by twee geleenthede nie hond haaraf by die munisipaliteit kon maak nie omdat die telefoonnommers onbeantwoord gebly het.

’n Waterlek in Princess-straat net voor Mar-Peh Medi-Care is etlike weke gelede by die Lekwa Munisipaliteit aangemeld.

Volgens me. Chantel Lee, administratiewe bestuurder van die hospitaal, het hulle besluit om die Standerton Advertiser om hulp te nader.

Die hospitaal het ook in verbinding met vier munisipale werkers getree, maar hul kon geen verwysingsnommer gee nie, maar wel verwysingsnommers van die nasionale Departement van Water en Sanitasie.

Nadat die Standerton Advertiser op 17 Oktober met me. Innacentia Mashapa van die departement gepraat het, is bevestig dat hulle by twee geleenthede nie hond haaraf by die munisipaliteit kon maak nie omdat die telefoonnommers onbeantwoord gebly het.

Karwagte het egter munt geslaan uit dié waterlek en het emmers vol water gemaak om voertuie te was.

Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button