Local newsNews
Tuinliefhebbers leer hoe om swamme en luise uit jou tuin en weg van jou plante te hou
Sy het ook gesê waarom dit so belangrik is om nie met die chemie van grond te speel nie.
Tuinliefhebbers het weer aandagtig na me. Arina Duvenhage van Tuin van Eden Tuinskool geluister terwyl sy hulle meer tuinwys gemaak het.
Die onderwerp, hoe om swamme en luise uit jou tuin en weg van jou plante te hou, is behandel.
Daar is klem gelê op hoe belangrik dit is om plante se suiker na proteïne om te skakel.
Indien jy sou belangstel om te reël dat jou plante se suiker in proteïne verander, skakel me. Jurine van Tonder by 072 041 0001.
Lees die volledige artikel in die Ridge Times koerant.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder
“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



