Local newsNews

Inwoners bekommerd oor vierwiel-en veldmotorfietse op Standerton

Die skrikwekkende werklikheid is dat dié kinders geen veiligheidsklere of valhelms aangehad het nie.

Vierwiel- en veldmotorfietse word deesdae oral op paaie in woongebiede en hoofroetes op Standerton aangetref.

Nie net is die geraas vir sommige inwoners ’n irritasie nie, maar dié motorfietse hou ook gevare in.

‘n Bekommerde inwoner het ’n foto van kinders geneem en op Facebook geplaas waarna die Standerton Advertiser ondersoek ingestel het.

’n Jong seun met ’n passasier is in Beyers Naudéstraat gewaar waar hy toertjies op ’n swart- en silwer vierwielmotorfiets uitgevoer het.

Motoriste het toeters geblaas oor dié onverskilligheid.

Lees die volledig berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button