Local newsNews
Jannie Kasselman kry nuwe titel as ‘stirrer’ by Standerton Buiteklub
Die klub is opreg dankbaar vir elkeen se besondere bydrae.
Die Standerton Buiteklub het op 18 Oktober vir uitgesoekte lede ’n funksie vir hul onbaatsugtige diens deur die jare aangebied.
Die klub is opreg dankbaar vir elkeen se besondere bydrae.
Tydens dié geleentheid is vanjaar se ‘stirrer’ ook aangewys.
Mnr. Jannie Kasselman het met dié louere weggestap en almal was dit glo eens dat hy die toekenning loshande verdien.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



