MunicipalNews

Riool stroom in Blesbokspruit wat eindig in Vaaldam vanwaar drinkwater voorsien word

Die Blesbokspruit eindig in die Vaaldam vanwaar baie mense van drinkwater voorsien word.

 Groot hoeveelhede riool het vanaf en rondom Markstraat-pompstasie in Bethal in Blesbokspruit gestroom.

Dit is duidelik dat riool vanaf die pompstasie gekanaliseer word om tot in die spruit te loop.

Riool wat in die veld ingeloop het, het tot in die spruit gevloei.

Die Blesbokspruit eindig in die Vaaldam vanwaar baie mense van drinkwater voorsien word.

Inwoners wat naby die veld woon, kon later nie meer die stank hanteer nie.

Lees die volledige artikel in die Ridge Times koerant hier.

Also read: Catastrophic levels of E.Coli in our water

Also read: Residents must follow strict steps to avoid E.Coli infections

Also read: E.coli found in sewage

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button