
Twee werknemers het Saterdagaand omstreeks 8.30nm vanaf die plaas Ystervarkfontein tussen Bethal en Kriel gevlug toe hulle ’n groot voertuig sien aankom het en twee skote gehoor het.
Volgens sers. Gerald Sebide, provinsiale polisiewoordvoerder, is twee sakke saad uit die stoorkamer op die plaas gesteel.
Lees ook: Gesin op plaas buite Bethal aangeval
Vals boodskappe op sosiale media doen die ronde dat dit ’n plaasaanval was en dat mense geskiet is.
Lees ook: Boer geskiet, aangerand in Leandra-plaasaanval
Lees ook: Plaasvrou skiet booswig in arm tydens aanval
Lees ook: Plaasaanvalle neem toe op die Hoëveld
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder
“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


