CrimeNews

Fluitjieblaser gee sleutels in by polisie na vriend dit wou wegsteek

Die inbreker het blykbaar deur die laaie gekrap en op die klomp sleutels afgekom en dit gehou.

’n Fluitjieblaser het aan die Standerton Honde-eenheid ’n paar bosse sleutels oorhandig omdat hy gedink het dit is verdag na ’n vriend wou hê hy moes dit wegsteek.

Die man het verduidelik dat die ander man erken het dat hy ’n ruk gelede by die Poskantoor ingebreek het.

Die inbreker het blykbaar deur die laaie gekrap en op die klomp sleutels afgekom en dit gehou.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button