Volgens inwoners van Kosmospark lê ’n kragboks in Springbokstraat al maande op sy kant.
Volgens mnr. Themba Shishange, ’n elektrisiën by Eskom, wat daagliks daar verbyry, is dit baie gevaarlik.
Hy het dit reeds by die Lekwa Munisipaliteit aangemeld asook op hulle Facebookblad ’n inskrywing gemaak.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



