’n Beampte van Kasselman Veiligheidsdienste (KVD) het op 20 November twee verdagtes by Discount Furniture gesien hardloop in die rigting van die taxistaanplek en hul agternagesit.
Een van die verdagtes het ’n wapen op dié beampte gerig en daarna die hasepad gekies.
Dit het later aan die lig gekom dat dit egter ’n gaspistool was.
Een verdagte is egter in hegtenis geneem.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


