Rioolwater van ’n verstopping in Kerkstraat is al maande gelede by die Lekwa Munisipaliteit aangemeld, dit word reggemaak maar hou net ’n paar dae.
Dié lek is in die oprit van ’n kerk asook binne die erf wat ’n ondraaglike stank afgee.
Munisipale werkers het verlede Saterdag werskaf, maar daar is weer ’n blokkasie.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



