MunicipalNews

’n Letterlike en figuurlike gemorsspul by asgate

Inwoners is raadop want daar is geen toegang nie.

Die vullishoop net buite die dorp is al teen die Secunda-pad waar selfs die munisipale vullisverwyderaars nie toegang kan kry om die vuilgoed af te laai nie.

Inwoners is raadop want daar is geen toegang nie.

’n Inwoner wou verlede naweek vullis gaan weggooi en het probeer ingaan, maar toe hy terugkyk het mense die pad toegemaak.

Sekeres het voor sy voertuig gestaan en om konflik te vermy, het hy omgedraai en hom uit die voete  bo-oor die vullis in die pad gemaak.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button