MunicipalNews

Vullisverwyderingstrok laat inwoners spaander na veiligheid

Die voertuigremme het vermoedelik gefaal.

’n Vullisverwyderingtrok het op 28 November in Sakhile die inwoners laat spaander na veiligheid.

Volgens ’n ooggetuie, me. Zamaswazi Tshabalala, het dié voertuig met ’n vaart teen die heuwel afgekom.

Sy het gewonder waarheen die bestuurder so haastig op pad was.

Die voertuigremme het vermoedelik gefaal.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button