’n Kabeldief het op 29 November die Muller-rioolpompstasie tot stilstand gebring nadat sowat 150m se kabel gesteel is.
Inwoners het swart rook in die rigting van dié pompstasie sien trek en ondersoek ingestel,
Kasselman Veiligheidsdienste (KVD) se hulp is ook ingeroep.
Die verdagte is op heterdaad betrap waar hy doenig was om die kabels skoon te brand.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



