CrimeNews

KYK HIER: Moontlike verdagtes in polisie-uniform geklee wou glo winkel beroof

Hulle is egter met leë hande weg toe ’n werknemer vinnig die paniekknoppie gedruk het.

Vier verdagtes, twee in volle polisie-uniform en twee in siviele klere, het op 5 Desember blykbaar ’n winkel op Standerton probeer beroof het kapt. Fanie Nhlabathi, woordvoerder van die Standerton Polisie bevestig.

Hulle is egter met leë hande weg toe ’n werknemer vinnig die paniekknoppie gedruk het.

Kapt. Nhlabathi het bygevoeg dat die Polisie opsoek is na hierdie verdagtes.

Skakel die STanderton Polisie by 017 719 1250 of kapt. Fanie Nhlabathi by 079 891 5365 met inligting.

Kyk die kringtelevisie se beeldmateriaal hier: (Video verskaf)

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button