’n Inwoner van Florapark het op 6 Desember verdagtes op kringtelevisie gewaar en dadelik vir Kasselman Veiligheidsdienste in kennis gestel.
Dié vinnige optrede het vermoedelik die skurke in hulle spore gestuit en die motorfiets is op die sypaadjie gevind.
’n Saak is by die Standerton Polisiestasie geopen.
Lees die volledige in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



