CrimeNews

Volkswagen-bussie het inwoners op Standerton op hulle hoede

Moet nie om die bos gelei word nie.

’n Volkswagen-bussie met ’n ND registrasienommer word as verdag beskou sowel as die insittendes wat hulself as munisipale werkers voordoen.

Volgens me. Thobeka Mtshiselwa, woordvoerder van die Lekwa Munisipaliteit, sal munisipale werkers met gemerkte voertuie hulle taak verrig.

Sy is van mening dat hulle net by magte is om inspeksies te doen en elektrisiteit af te sny.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Stnderton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button