CrimeNews

Begrafnisondernemer by kerkhof op Standerton beroof

Hy het vroeër by die bank ’n deposito probeer maak, maar hulle was van lyn af en hy is aangeraai om later terug te keer.

’n Begrafnisondernemer, mnr. Sakkie Zwarts, is op 13 Desember by die Walter Sisulu Begraafplaas van ’n onbekende bedrag geld beroof.

Hy het vroeër by die bank ’n deposito probeer maak, maar hulle was van lyn af en hy is aangeraai om later terug te keer.

’n Soektog is geloods na die betrokke voertuie wat in eMbalenhle geëindig het en na verdere ondersoek is die mense laat gaan weens onvoldoende bewyse.

Mnr. Zwarts is ongedeerd, maar het groot geskrik.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button