CrimeNews

Vrou in Bergstraat op Standerton aangehou met vuurwapen teen haar kop

Die skurke het die woonstel omgekeer opsoek na die sleutel waar me. Dlamini in die sitkamer deur ’n gewapende skurk aangehou is.

Ses gewapende mans het me. Nomcedo Dlamini van Bergstraat op Standerton op 26 Januarie omstreeks middernag oorval nadat sy medisyne by ’n buurvrou gekry het.

Die booswigte het haar ingewag by ’n woonstelkompleks waar hulle aanhoudend vir die bakkiesleutel gevra het.

Sy het verduidelik dat die eienaar van die voertuig, mnr. Sihle Msweli, partykeer die sleutel saam met hom werk toe neem, waar hy ook was ten tye van die voorval.

Lees ook hier:  Restaurant couple in Standerton experience traumatic hold-up

Die skurke het die woonstel omgekeer op soek na die sleutel en me. Dlamini is in die sitkamer deur ’n gewapende skurk aangehou.

Die laaste opdatering van die opsporingsein was om 5.01vm in Zonke Siswe in Katlehong en daarna nie weer nie.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button