CrimeNews

Skurk druk wapen teen Standerton-vrou se kop en dreig om te skiet

Haar hande en voete is met dieselfde kleefband vasgebind en sy is met ’n kombers toegegooi.

’n Vrou van Florapark is op 26 Januarie erg getraumatiseer na twee vroue en ’n gewapende man, haar, die huishulp asook die tuinjong vasgebind en met die dood gedreig het.

Die gewapende skurke was Dinsdag ook by die huis waar hulle produkte by die vrou gekoop het en nog bestel het.

Die vrou het hulle verwag op 26 Januarie, hulle het ingekom en eers gesels en die volgende oomblik is die vrou oorrompel en haar mond met kleefband toegeplak.

Lees ook hier:  Restaurant couple in Standerton experience traumatic hold-up

Haar hande en voete is met dieselfde kleefband vasgebind en sy is met ’n kombers toegegooi.

Volgens inligting het ’n soortgelyke voorval die vorige dag, 25 Januarie, op Evander plaasgevind.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button