Ondernemings in die industriële gebied het hande gevat om die slaggate in Producestraat, sowel as ’n gedeelte van Factorystraat, te herstel.
Volgens mnr. Andrew Uys van een van die betrokke ondernemings, verleen die Lekwa Munisipaliteit hulp.
Lees ook hier: Niemand wil pa staan vir swembadgrootte slaggate op Morgenzon
Die munisipaliteit verskaf die masjiene, terwyl die arbeid en materiaal deur die ondernemings verskaf word.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



