CrimeNews

OPVOLG: Ses verdagtes in hegtenis geneem na plaasmoord naby Standerton

Die bakkie wat in die aanval gesteel is, is uitgebrand gevind.

Nog vyf verdagtes is op 18 Februarie op eMbalenhle (Secunda) in hegtenis geneem na die plaasmoord en roof op 16 Februarie op plaas Vogelvlei.

Vroeër dieselfde dag is ’n vrou op Emzinoni (Bethal) in besit van een van die gesteelde selfone gekry en  in hegtenis geneem.

Lees ook: Vermoorde boer se uitgebrande bakkie gevind op Emzinoni

Die bakkie wat in die aanval gesteel is, is uitgebrand gevind.

Lees ook:  Man noodlottig gewond tydens aanval op plaas op Charl Cilliers/Standerton-pad.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button